Bitter heuning: Die verhaal van ‘n Sandveldvrou / Hermione Suttner

R150.00

“Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see.” So begin die Sandveldse roman oor die wel en weë van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van ‘n Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier.

Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is ’n onverbiddelike man, en dikwels onredelik.

‘n Meesleurende lekkerleesroman, uit die oorspronklike Engels vertaal deur Linda Rode.

1 in stock

SKU: FIKSIE.WAV.016/8/3/22 Category:

Description

Uitgewer: Kwela Boeke

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 2011

Toestand: Sagteband in splinternuwe toestand, ongelukkig naam van vorige eienaar voorin geskryf in ink

Oorspronklike titel: Bitter honey

Vertaling: In Afrikaans vertaal deur Linda Rode

Omslagontwerp: Hanneke du Toit

Foto op agterplat: Nelleke de Jager