Blakende gesondheid (Standerd 5) / L.V. Mohr

R65.00

Inhoud:

Voedsel
Die spysverteringstelsel
Die senuweestelsel
Die sintuie
Aansteeklike siektes
Alkohol
Padveiligheid

1 in stock

SKU: HAN.DOR.021/6/18 Category: Tags: , , , ,

Description

Uitgewer: Maskew Miller Longman

Datum: 22ste druk 1996

Toestand: Sagteband boek toon verweer op buiteblad en stempel voorin boek,  maar inhoud nog baie mooi en skoon – hierdie tipe boeke is maar skaars – spesiaal vir tuisskolers