Blits / Doc Immelman

R100.00

In Blits (1970) word die verhaal vertel van die wedervaringe van ‘n Rhodesiese rifrug en sy baas, Dirkie van der Walt, in die ruwe ongetemde Duits-Suidwes van 1906.

Out of stock

SKU: JEUG.TIG.006/6/23 Category:

Description

Human & Rousseau,

Sesde druk 1996

Sagtebandboek met mooi skets op voorblad, fyn wit merkies op die rant van die voorblad