Bloed is die kleur van ivoor deur Martie Preller

R65.00

Wat sal jy doen as jy halfpad teen jou sin ‘n naweek in die Bosveld moet deurbring waar daar net goggas, vlieë en stof is? As die ander gasteop die wildsplaas ‘n spul weirdos is en dit duidelik blyk dat niemand is wie hulle voorgee om te wees nie?

As jy konfronteer word met die hartseer gesig van ‘n wees-olifantjie genaamd Gloria?

As jy Tersia Thom is, byt jy op jou tande en doen wat jy moet doen… en snuffel al die onheilighede in die Bosveld uit!

Ander boeke in die Tersia Thom-reeks is:

1. Vriend of  vyand

2. Die Donkerhoek-driehoek

3. Skerwe in drome

Out of stock

SKU: KIN.DOT.003/9/17 Category: Tags: , , , ,

Description

Tafelberg-uitgewers

Eerste uitgawe, eerste druk, 1998

Reeks: Tersia Thom nr. 4

Omslagillustrasie: Terese Williams

Sagteband met mooi gekleurde voorblad, plakker op binneblad geplak en prys met pen voorin geskryf

R65