Blou sjokolade / Christien Neser

R55.00

Dolgelukkig! Dis hoe Elle deesdae voel. En sy is nie verniet in die sewende hemel nie.

Sy is amptelik verlief. Sy het vrede gemaak met haar nuwe skool. Sy het ‘n kamermaat saam met wie dar nie een vervelige oomblik is nie. Sy speel in ‘n briljante orkes. En die beste van alles, sy gaan binnekort oorsee! Sy kan nie wag om Frankryk te verken nie. Parys se modehuise, Angers se beroemde blou sjokolade…

Maar dan loop dinge onverwags skeef… En in plaas daarvan om  die strate van Parys plat te loop, moet Elle haar lelike stapstewels uitgrawe vir ‘n staptog van ‘n heel ander aard…. een wat definitief nie vir sissies bedoel is nie.

Out of stock

SKU: JEUG.BIK.013/2/18 Category:

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: Titelblad uitgeskeur

Toestand: Sagteband in netjiese toestand maar toon gebruik, stempel van  vorige boekwinkel voorin