Description
Lapa
Tweede uitgawe 2012
Sagteband in netjiese toestand, puntjies gering gebuig
Boheem was in 2010 ‘n finalis in die ATKV se Woordveertjies vir spanningromans.
R120.00
Katrien Bresselaar het voorheen al weggekom met moord. Die halwe vingerafdruk op die moordwapen is hare. Op Bohemia word groot wrokke getroetel en onder die rustige oppervlak, kook dit.
1 in stock
Lapa
Tweede uitgawe 2012
Sagteband in netjiese toestand, puntjies gering gebuig
Boheem was in 2010 ‘n finalis in die ATKV se Woordveertjies vir spanningromans.