Bokke se kombuis: vier die liefde vir kos, familie en rugby / Duane Heath

R130.00

Bokke se kombuis is ‘n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes.

Van die beroemdste manne in Groen-en-gou het hul truie vir voorskote verruil – waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claasen, Fourie du Preez, Jan “boland” Coetzee, Bryan Habana en nog ander…

Weg van die rugbyveld en die fel lig van televisiekameras neem Bokke se kombuis jou tot in die spelers se huise en harte en gee ‘n intieme kykie in die rol wat kos in hul private lewens speel. Hierdie boke is ‘n unieke Suid-Afrikaanse verhaal oor hoe kos ou rugbyvriende en totale vreemdelinge om braais, skottels en kombuistafels oor die hele land heen bymekaarbring…

Out of stock

SKU: KOO.GRO.006/2/18 Category:

Description

Uitgewer: Chris Burger / Petro Jackson Players Fund – Ramdom Struik

Datum: 2011

Toestand: Sagteband groterig amper A4 grootte boek met glansbladsye en gekleurde glansfoto’s boek nog in nuwe toestand