Brood vir my broer / Cor Nortje

R45.00

Nou en dan kom daar in die Afrikaanse skryfkuns ‘n werk wat iets raak boor, ‘n werk waarmee die leser onmiddellik verwantskap kry, wat onmiddellik verwelkom word soos mens ‘n vertroude vriend verwelkom. Dit kan werke wees wat eintlik heeltemal uiteenlopend van aard is – ‘n Audrey Blignault borrelende lewenslus of ‘n FA Venter se Werfjoernaal met sy skerpsinnige en liefdevolle waarneming van mens en dier en plant in die halfwoestynwereld van die Noordweste en tog is hulle almal op ‘n vreemde manier verwant.  En so ‘n werk is die van Cor Nortje. In 1970 het ons oor die radio Brood vir my broer leer ken en daaroor begin praat – die verhaal van Rooikrans en die mense van Rooikrans…

Hierdie verhaal is in 1970 as vervolgverhaal deur die SAUK uitgesaai.

Out of stock

SKU: FIKSIE.DON.012/5/18 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste druk 1971

Toestand: Hardeband sonder stofomslag, vorige boekwinkel se prys voorin in koki pen