Description
Gedruk deur Bybelgenootskap van SA
Eerste druk was in 1959 – hierdie uitgawe 1967
Naam en boodskap aan vorige eienaar op titelbladsy geskryf (Foto)
Bybel met pragtige leeroortreksel met emboss blom voorop in mooi antieke toestand, het die gebruiklike dun papier