Bybelensiklopedie vir die jeug

R180.00

Volledige naslaanwerk, ryk aan inligting oor mense, plekke, volkere, Bybelse woorde, argeologie, godsdiens en aanbidding. ‘n Dik propvol naslaangids met 327 bladsye met volkleurfotos en sketse.

Inhoud:

Die omgewing van die Bybel
Argeologie en die Bybel
Die Verhaal van die Bybel
Sleutelgebeure en leerstellinge van die Bybel
Godsdiens en aanbidding in die Bybel
Die mense van die Bybel
Huis- en gesinslewe in die Bybel
Plekke in die Bybel
Atlas van die Bybel

 

 

 

 

Out of stock

SKU: GEE.DON.027/17/7/19 Category:

Description

Uitgewer: Die Verenigde Protestantse uitgewers

Datum: Afrikaanse Eerste druk 1980

Toestand: Hardeband met stofomslag – klein stukkie aan bokant van die omslag geskeur verder in puik toestand

Oorspronklike titel: The Lion Encyclopedia of the Bible – 1978

Afrikaans voorberei deur E.P. Groenewald