Cabala / M.M. Walters

R110.00

M.M. Walters maak sy debuut met “Cabala”, waar die titel kan verwys na die mistieke geestelike stelsel van Judaïsme of die Christelike toepassing daarvan. Die bundel bevat dan ’n hele aantal hekelverse oor die godsdiens en Bybelse figure uit die  Pentateug en reeds in hierdie bundel is sy sterk ondersoekende houding teenoor die godsdiens duidelik, wat later ’n uitstaande kenmerk van sy poëtiese temas word. Die bundel bevat ook verse oor die klassieke mitologie, kunswerke uit die Renaissance en Suid-Afrikaanse eienaardighede soos rugbyvergaderings en vet koortannies.

1 in stock

SKU: DIG.JAC.001/10/22 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Tweede druk 1970

Hardebandboek in redelike toestand, effense verweer op die rugkant, maar inhoud is ongeskonde en skoon minimaal gebruik