C’est la Vie: van lief en leed en kanse vat / Lanie van Reenen

R120.00

Toe Lanie van Reenen haar hoogs suksesvolle gastehuis in Kaapstad verkoop en al haar spaargeld en energie in ‘n kasteel in Aubusson ingooi, het ieder en elk met gesonde verstand haar daarteen gewaarsku. Maar Lanie was besiel. Sy het die Franse kasteel liefdery gerestoureer tot die beste boetiekhotel in die streek.

Die opening van die hotel val egter saam met tragedie…

“Hartseer en snaaks, vol vonkel en lewenswysheid.” – Marita van der Vyver

“‘n Vrou wat gedy op uitdagings.” VISI

1 in stock

SKU: BIO.ALG.099/1/24; BIO.EDA.025/13/06/22 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe 2013

Toestand: Sagteband soos nuut