Description
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Derde druk 1974
Hardeband met baie mooi stofomslag met bruin kleeflintmerke op binnebladsye en skimmelvlekkies in boek
R110.00
35 stories uit die pen van Chris Barnard:
Gebed vir die aarde |
Oppas vir die duwweltjies |
Die leeu in my voorkamer |
My broer se kraai |
Braaivleis op Shangrila |
Om te kla of nie te kla nie |
n Man kom tuis |
Dan maak hulle so |
Stop van myne |
Slapende onder ‘n dekmantel van satyn |
Om te bad as dit reën |
Die boom van kennis |
Tot lof van ons hande |
n Anderster eendersheid |
Bure met vlerke |
‘n Besem teen die blou lug |
Wat het geword van Ursula? |
n Ploegskaar in Hillbrow |
Op pad na St. Tropez |
Daar’s mierpoortjies in ons bloed |
Die Hun is nog by ons |
Stuur vir my ‘n riembreiboom |
Nie vir my nie, dankie, meester |
n Verborge lente |
n Ander Desember |
Osrieme en voëleiertjies |
Dankie, Elsebet |
Mphulentamo |
Klaaglied vir ‘n boerkombuis |
Vier mure teen die suidewind |
In die lig van my halwe kers |
Gramadoelakantien |
Ontmoet my vet akkedis |
Aandskemer en oggendstond |
n Onverwagte nattigheidjie |
1 in stock
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Derde druk 1974
Hardeband met baie mooi stofomslag met bruin kleeflintmerke op binnebladsye en skimmelvlekkies in boek