Chriskras / Chris Barnard

R130.00

35 stories uit die pen van Chris Barnard:

Gebed vir die aarde
Oppas vir die duwweltjies
Die leeu in my voorkamer
My broer se kraai
Braaivleis op Shangrila
Om te kla of nie te kla nie
n Man kom tuis
Dan maak hulle so
Stop van myne
Slapende onder ‘n dekmantel van satyn
Om te bad as dit reën
 Die boom van kennis
Tot lof van ons hande
n Anderster eendersheid
Bure met vlerke
‘n Besem teen die blou lug
Wat het geword van Ursula?
n Ploegskaar in Hillbrow
Op pad na St. Tropez
Daar’s mierpoortjies in ons bloed
Die Hun is nog by ons
Stuur vir my ‘n riembreiboom
Nie vir my nie, dankie, meester
n Verborge lente
n Ander Desember
Osrieme en voëleiertjies
Dankie, Elsebet
Mphulentamo
Klaaglied vir ‘n boerkombuis
Vier mure teen die suidewind
In die lig van my halwe kers
Gramadoelakantien
Ontmoet my vet akkedis
Aandskemer en oggendstond
n Onverwagte nattigheidjie

 

3 in stock

SKU: FIKSIE.SUM.001/10/22; FIKSIE.ALG.(B).005/16/5/23; FIKSIE.BIK.(C).050/26/02/24(SUR); FIKSIE.BIK.(D).084/26/02/24(SUR) Categories: ,

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers

Vierde druk 1975

Hardeband met baie mooi stofomslag, boek in mooi en stewige toestand, wel hier en daar in potlood onderstreep