D.J. Opperman: Dolosgooier van die woord / Saamgestel deur A.P. Grové

R100.00

Saamgestel by geleentheid van die digter se sestigste verjaarsdag op 29 September 1974.

Besprekings oor DJ Opperman se werk uit ‘n swetterjoel bundels en deur ‘n swetterjoel letterkundiges soos G. Dekker, HA Mulder, TT Cloete, FEJ Malherbe, Rob Antonissen, Ernst van Heerden om maar net ‘n paar te noem.

Out of stock

SKU: TAAL.JUN.016/10/19 Category:

Description

Tafelberg

Eerste druk 1974

Hardeband met mooi stofomslag