Dag vir dag se werk in ander lande / Ernest Young

R75.00

Hoofstukindeling as volg:

Rubberwerkers in Malei, Dadelkwekers in Tunisië, Op ‘n beesplaas in Noord-Australië, Rysboere van Birma, Spanje se lemoenboorde, Amerika se katoenvelde, Denemarke se melkboere, Kanada se grasvlaktes, Mantsjoekwo se boontjiekwekers en In Swede se woude.

Hierdie boek is ideaal vir tuisskolers.

Out of stock

SKU: HAN.BAY.003/10/17 Category: Tag:

Description

Uitgegee deur Juta & Kie Beperk

Geen datum (ongeveer sestigs / begin sewentigs)

Vertaal deur G. Johan en D. Jordaan (Prinsipaal van Rietvlei Primêre skool)

Reeks: Die “Kingsway” Aardrykskunde leesboekies

Swart en wit fotos by elke hoofstuk

Dun sagteband boekie punte van boek effe gebuig boek verder nog netjies en stewig

Voorwoord deur Ernest Young

R75