Dagboek van ‘n eensame deur Dries Brunt

R70.00

Wanneer Proffie, lid van ‘n navorsingspan, in tierende stormwind oor die ysveld kruip, oorweldig die wete hom dat sy vriende moontlik vir ewig vasgevries lê na rampspoedige gebeure by die basis. En dat hy en die huskies die enigste oorlewendes is…

Dries Brunt, self deurwinterde Antarktiese ekspedisielid, verbeeld in dié aangrypende verhaal die skoonheid maar ook die onverbiddelikheid van hierdie vasteland. Hierdie avontuur neem jou tot aan die verste grens van eensaamheid; dit lê die krag van die menslike gees bloot, maar ook die broosheid en selfs verwildering.

5 in stock (can be backordered)

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 2003

Omslag deur Nazli Jacobs

R70