Dagboek van ‘n soldaat: ‘n hoorspel / NP van Wyk Louw

R110.00

Dagboek van ‘n solaat deur NP van Wyk Louw is in opdrag van die Beheerraad van die SAUK geskryf en op 4 Augustus 1961 in die Afrikaanse Diens uitgesaai.

Out of stock

SKU: DRA.DEH.0275 Category:

Description

Afrikaanse Persboekhandel

Eerste uitgawe 1961

Hardeband met stofomslag, klein skeur op omslag met potloodaantekeninge in boek