Description
Lux Verbi
Derde druk 1994
Hardeband met skets op voorblad, ongelukkig het ‘n vorige eienaar met ‘n pen klein gaatjies op die voorblad gedruk en ‘n snymerk op voorblad gelaat. daar is ook ‘n penkrapmerk op eerste bladsy van die boek – verder is boekinhoud silwerskoon en soos nuut. Waarskynlik nooit gebruik nie.