Dagbreek: Afrikaanse leesboek – Standerd III

R80.00

Boek is propvol stories en gediggies vir standerd 3 vlak leerders – bestaande uit 37 les-eenhede. Sketsies is mooi aanvullend tot die stories. Aan die einde van die boek word daar ‘n paar vrae gevra ten opsigte van elke les-eenheid wat die kennis en begrip van die kind kan toets.

1 in stock

SKU: KIN.ROZ.002/1/18 Category:

Description

Uitgewer: Nasionale Boekhandel

Skrywers: Olga Pienaar, Kitty Dippenaar, Maxie de Villiers, De Wet Laubscher, W.A. Joubert (Nagesien deur Prof. S.P.E. Boshoff)

Datum: Derde druk geen datum

Toestand: Hardeband boek sonder omslag in mooi en skoon toestand, een van daardie lekker ou leesboeke

Illustrasies deur: Beryl Wallis – pragtige swart en wit pensketse