Description
Outeur: d’Arbez is eintlik J.F. van Oordt (foto van skrywer op binneblad)
Uitgewer: Drukkerij en uitgeverij JH. de Bussy / HAUM
Datum: Vyfde Afrikaanse Uitgawe 1932
Toestand: Hardeband sonder stofomslag in puik en stewige toestand vir sy ouderdom, effense skaafmerke op voorblad van boek
Reeks: De Bussy se historiese leesboeke nr. II
Vertaling: Deur Esther Kritzinger
Foto’s: Met dire prentjies en portret van die skrywer