Destyds op Sonneblom / Pauline de Munnik

R70.00

Hier is ‘n karakterroman by uitstek. Ons leer vir oom Isak en tant Maggie intiem ken – in die bed as hulle die oggend wakker word – ‘n toneeltjie wat nie maklik vergeet sal word nie. Dan is daar nog  hulle seun Ben, wat saam met al die ander  jong manne van die kontrei verlief is op Adire Franken.

Die Frankens, meester Eduard Franken, sy vrou Ella en hulle kinders, Stella, Adrie, Hugo, Wilfried en Trixie woon op Sonneblom.

Die styl van die verhaal is lewendig en aanskoulik – die karaktertekening en dialoog uitmuntend. Destyds op Sonneblom is ‘n sterk verhaal met  verrassende wendinge en ‘n roerende slot.

1 in stock

SKU: FIK.DEN.001/07/16; FIKSIE.DON.109/6/19 Category:

Description

Uitgegee deur Voortrekkerpers

1968

Hardeband met stofomslag, boek in mooi toestand naam van vorige eienaar voorin.