Die A-Z van die Groentetuin in Suid-Afrika / Jack Hadfield

R110.00

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.FLE.002/3/19 Category:

Description

Struikhof Uitgewers

Eerste uitgawe tweede druk 1992

Sagteband A4 groot boek in puik toestand met heerlike groot volkleurbladsye tussen die teks asook heelwat pensketse ter verduideliking

Eerste uitgawe het in Engels verskyn as Vegetable gardening in South Africa – 1967

Illustrasies: Nicci Page