Description
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe 1984
Illustrasies deur bekende illustreerder Alida Bothma
Hardeband boek sonder stofomslag in mooi en skoon toestand, een hoek van die boek is effens ingeduik, verf op die voorblad effens afgetrek vanweë gom