Die afdraand van die dag is kil deur Alba Bouwer

R180.00

‘n Pragtige boek oor oudword. Die boek is opgedra aan Rykie van Reenen.

 

Hoe het dit skielik laat geword?

Die oggend was so lank en stil,

die middag ruim en warm en gul

Die afdraend va ndie dag is kil.

Hoe het dit skielik laat geword?

– Olga Kirsch

Out of stock

SKU: FAB.GRO.001/03/18 Category: Tags: ,

Description

Uitgegee deur Tafelberg uitgewers

Eerste uitgawe 1992

Hardeband met stofomslag

Boek in puik en skoon toestand en boonop geteken deur Alba Bouwer!