Die Afrikaanse operettegids / Frits Stegmann

R100.00

Na jarelange navorsing lewer die bekende musiekkenner Frits Stegmann uiteindelik sy lank verwagte boek, Die Afrikaanse Operettegids. Hierdie boek sluit ten nouste aan by die vorige boeke in die reeks, nl. Die Afrikaanse operagids deur Louis Steyn en Die Afrikaanse konsertgids deur José Rodriguez-Lopez. Die operettae is ‘n ligte opera, waarin die aksent val op romanse, sentiment en meesleurende melodieë, meesta in driekwartmaat! Dié buitengewone musiekvorm het hoofsaaklik gedy in Frankryk en in die Duitssprekende wêreld (wat die vooroorlogse Balkan insluit).

Die Afrikaanse Operettegids bevat die verhale van:
66 operetees deur
32 komponiste
290 liedere en arias in die oorspronklike tate met letterlike vertaling daarnaas.

Die Afrikaanse Operettegids hoort op die boekrak van elke musiekliefhebber.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.TFR.026/4/18 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe 1973

Toestand: Hardeband met omslag – effense verweer op kante van omslag

Fotos: Swart en wit fotos in boek