Sale!

Die agterbankers / Jean Charles

R60.00

Hierdie boek bestaan uit grys sêdinge, oorspronklik en outentiek, maak van Die agterbankers ‘n unieke skatkamer. Dis randvol met lagwekkende situasies, propvol dinge wat elkeen se lagspiere onophoudelik sal prikkel en dan is daar nog die vreemde feite…

Out of stock

SKU: FIKSIE.DON.016/5/3/20 Category:

Description

Tafelberg

Eerste Afrikaanse uitgawe 1968

Hardeband met stofomslag maar agterkant van omslag is vol nommertjies geskryf

Saamgestel uit La foir aux cancre en Le rire en herbe

Vertaal uit die Frans deur Rina Scheiflinger