Die ambassadeur / André P. Brink

R75.00

Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk bevind hom in die apartheidsjare in ’n persoonlike krisis so fel soos die politieke krisis. ’n Verydelde derde sekretaris in die ambassade, en die onkonvensionele jong Nicolette wat een aand onverwags in die ambassade verskyn, speel ’n deurslaggewende rol daarin.

1 in stock

SKU: FIKSIE.BEN.011/4/21 Category:

Description

Human & Rousseau

Vyfde druk 1978

Hardeband boek met omslag met effense fyn krakies op bokant omslag en skimmelvlekkies aan papierkant van die boek

Opgedra aan Ingrid (Jonker)