Die ambassadeur / André P. Brink

R70.00

Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk bevind hom in die apartheidsjare in ’n persoonlike krisis so fel soos die politieke krisis. ’n Verydelde derde sekretaris in die ambassade, en die onkonvensionele jong Nicolette wat een aand onverwags in die ambassade verskyn, speel ’n deurslaggewende rol daarin.

1 in stock

SKU: FIKSIE.DON.050.29/9/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste klasssiek-uitgawe 2006

Sagtebandboek in mooi toestand, klein bruin vlekkie op tweede bladsy

Opgedra aan Ingrid (Jonker)