Die ander werklikheid: Letterkundige beskouings / Ernst van Heerden

R90.00

Die meeste van hierdie stukke is reeds vroeër gepubliseer. Die redaksies van Standpunte, Kriterium en Lantern word bedank vir verlof tot opname in hierdie bundel.

Stukke van Thomas Mann, Shakespeare praat Afrikaans, boerneef die balling, Gedigte van Uys Krige, Ingrid Jonker se Rook en Oker, Berta Smit se Die vrou en die bees, Barnard Gilliland se Godeskemering en Beeldspraak in Raka  is ‘n paar stukke wat onder die loep kom in hierdie bundel.

1 in stock

SKU: TAAL.ALG.1001/2016 Category:

Description

Uitgewer: Nasionale Boekhandel

Datum: Eerste uitgawe 1969

Toestand: Hardeband met mooi en netjiese omslag boek so goed as nuut

Stofomslag: Rudolf Luithardt