Description
Maskew Miller Beperk
Ongelukkig geen datum in die boek nie.
Sagtebandboek oorgetrek met kleefplastiek om die voor- en agterblad bymekaar te hou. Effe verweer op die rugkant maar is verstewig
Skets van Don Quijote en sy agterryer op binneblad met ‘n naam onder “O.D na Doré”