Die avonture van Tom Sawyer (Libri) / Mark Twain

R80.00

Mark Twain is die skuilnaam van S.L. Clemens wat in 1835 in die klein dorpie Florida in die staat Missouri VSA gebore is. Hy het as drukker sy loopbaan begin maar ook ‘n aantal jare as ‘n loods op die Mississipirivier gevaar en in ‘n tinmyn in Nevada gewerk. Sy eerste boek Innocents Abroad het in 1869 verskyn na ‘n reis na Europa en Palestina. Dit was dadelik ‘n sukses en daarna is ‘n groot aantal ander werke gepubliseer, waaronder die bekendste Die avonture van Tom Sawyer, Huckleberry Finn en What is a man. Hy is in 1910 oorlede.

1 in stock

SKU: FIKSIE.DON.013/1/17/15 Category:

Description

JL van Schaik, 1953, Hardeband sonder stofomslag, boodskap van vorige eienaar voorin, Reeks: Die Libri-reeks van klassieke jeuglektuur nr. VI

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die avonture van Tom Sawyer (Libri) / Mark Twain”