Die avonture van Tom Sawyer / Mark Twain

R75.00

Om in ‘n grot vasgekeer te wees saam met iemand wat jou lewe soek, en om jou dan weer om middernag in ‘n kerkhof te beving en toeskouer te wees van ‘n afgryslike moord, is maar ‘n paar van die baie avonture wat Tom Sawyer en sy vriende in hierdie boek beleef. Hierdie boek is Mark Twain se bekendste werk. Nie net seuns en meisies sal die boek geniet nie, maar ook ouers sal weer veel van hul jeugjare daarin terugvind…

1 in stock

SKU: KIN.ULU.008/10/17 Categories: , Tags: , ,

Description

Uitgegee deur J.L. van Schaik

Tweede uitgawe 1982

Die oorspronklike Engelse titel is: The adventures of Tom Sawyer

Afrikaanse vertaling deur André Rousseau

R75