Die avonture van Tom Sawyer / Mark Twain

R75.00

Klassieke verhaal wat al verskeie kere In Afrikaans vertaal is.

1 in stock

SKU: JEUG.EBE.018/8/22 Category: Tags: ,

Description

Uitgegee deur Daan Retief Uitgewers,

Eerste uitgawe 1978

Hardebandboek met gekleurde voorblad, effense verweer op hoeke

Oorvertel deur Bert Ferreira,

Illustrasies deur Danie van Niekerk