Die beste ding since popcorn / Maretha Maartens saam met Hendrik Rocher

R100.00

Die beste ding since popcorn is ‘n ware verhaal van wanhoop en hoop, ‘n seisoen in ‘n jong man se lewe. Dit bewys dat hoe donker die nag ook al lyk, God se lig êrens deur die donker sal breek. Hierdie boek sal geen leser onaangeraak laat nie…

Out of stock

SKU: GEE.IRE.030/03/17 Categories: ,

Description

Uitgewer: CUM

Datum: Eerste uitgawe 2006

Toestand: Sagteband in goeie toestand puntjies van boek effens gebuig, maar inhoud lyk en voel ongelees