Sale!

Die bieliebalies / Dolf van Coller

R140.00

Volwasse Fiksie.

Vaatjie is by sy skelm. Vir ‘n verandering gesels hulle, sommer net so: oor Vaatjies se kinders, oor haar kinders, oor die geweld in die land. Hulle praat oor Joop. Sy streel met haar hand oor Vaatjie se maag. Sy lig haar kop en kyk in sy oë. “Vaatjie, jy moet jou lewenswyse verander. Kry jou gewig af. Vir my is jy goed soos jy is, maar kyk vir Joop. Daar lê hy. Wil jy nie maar iets doen nie?

Vaatjie se ken lê op sy bors. Hy kyk haar tussen half-toe ooglede aan. ‘n Glimlaggie stoot om sy mond. “Te laat, my lief, te laat,” sê hy. “Is nie, Vaatjie. Jy kan begin dieet. Ek sal jou help. “Te laat, te laat,” is al wat Vaatjie sê.

Sy sug net en vryf weer oor sy maag en begin toe laer af beweeg. Sy maak sy belt los trek sy rits af, sy trek die botteltjie baba-olie nader.

Out of stock

SKU: FIKSIE.TBT.087/5/23; FIKSIE.KLE.001/11/23 Category: Tags: ,

Description

Uitgegee deur Ukelele

Eerste uitgawe, eerste druk 1993

Sagteband in nuwe toestand, effense vlekkies op binneblad en fyn skimmelvlekkies op eerste paar bladsye

Bandontwerp: Rassie Erasmus