Die Biggie Best boek oor Gordyne en blindings / Pru Pfuhl

R90.00

HIerdie boek is prakties sowerl as ‘n inspirasie. Dit is ‘n ryke bron van idees vir die binneversierder, asook ‘n omvattende gids vir die maak van gordyne, blindings en bedgordyne. Dit verskaf nie net inligting oor hoe om vensterversierings van meer as 50 verskillende style te meet, te knip en stapsgewys te maak nie, maar die meer as 300 foto’s en duidelike illustrasies is ook ‘n lus vir die oog.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.DIX.004/5/28/22 Category:

Description

Biggie Best Pty Ltd

Geen datum

Hardeband sonder stofomslag in puik toestand

Vertaler: Dalene Muller

Fotografie: Juan Espi