Die Bybel met Verklarende aantekeninge (Deel I tot III)

R780.00

Bybel met lyste, tydtafels, registers en landkaarte

Out of stock

SKU: BYBEL.CAP.001/9/20 Category:

Description

Uitgewer: Verenigde Protestantse Uitgewers

Uitgawedatum: 1959

Toestand: Bybels is nog netjies soos op fotos te siene, name en inskripsies voorin geskryf

Drie bybels deel I, II en III – bybels skoon en netjies, skaafmerke op rante van die bybels en rugkante effens losser as normaal. Boeke is gebruik.

STEL WORD SLEGS SAAM VERKOOP.