Sale!

Die dag van die reuse / Pieter Pieterse

R70.00

Die dag tot Jaoa d’Almeida sy maat en held Dlayani, se gesig vir een verskriklike oomblik in die vlamme van die grasdakhut herken, weet hy dat sy pa ook nie terugkom nie en dat die oorlog alles wat hy gehad het, alles waarin hy geglo, het weggeneem het.

In die barre oorloggeteisterde land, sal hy moet oorleef, vir homself sorg, en vir Marié-Elena, die Portugese weeskind, wat die dood so lank vrygespring het.

En hy sal vir Nghwazi, legendariese olifantbul moet sorg – die grootste wat Afrika ooit geken het, wat die verwoesting wat die landmynbesaaide Limpopo-vallei, ook nie kon vryspring nie…

Out of stock

SKU: JEUG.KLE.011/9/22; JEUG.DON.017/7/23 op die Categories: , Tags: , , ,

Description

HAUM Literêr jeugboek

Eerste uitgawe, eerste druk he/i

Hardebandboek met mooi gekleurde voorblad, stempels van skool voorin boek, met tippex merke op eerste oop bladsy, boek se hoeke is effens stukkend op die hoeke van die boek

Omslagontwerp: Etienne Fourie