Sale!

Die Dapa-erflating / Max Basson

R45.00 R25.00

Ferdi Morkle word onverwags voor ‘n keuse gestel wat sy hele lewe en toekoms ingrypend kan verander. Hy moet kies tussen sy oom Daniel Morkel se aanbod van arykom en die voortsetting van die Morkel-trots of sy vader se nalatenskap van liefde, harmonie en min aardse goedere…

Category:

Description

Uitgegee deur President-Uitgewers

1978

Hardeband met stofomslag wat met kleefplastiek vasgeplak is teen die omslag

Titelbladsy voor en agter het bruin vlekke op en laaste bladsye het ‘n skeur in.