Die dasvelmasker / R.J. Immink

R120.00

Hierdie verhaal speel gedurende die Tweede Vryheidsoorlog af en die met met die dasvelmasker boesem ontsag en vrees in by die vyand. Hy verskyn op die onverwagste oomblikke om sy eie mense uit gevaar te help of die vyand se planne omver te gooi. Geen wonder dat die vyand ‘n hele kommando organiseer om die man met die dasvelmaskeer gevange te neem nie!

Out of stock

SKU: FIKSIE.PAR.016/11/18 Category:

Description

JP van der Walt en seun

Eerste druk 1967,

Hardeband met stofomslag en x bibboek met sakkie en stempels