Die dieras se reis na die vallei van ‘n duisend kleure / Jan Louw

R25.00

Die dierasw at onder die Brombasboom bly word deur die Kaasers verdryf deur gedagtegevegte. Oppad na ‘n nuwe tuiste saam met hul reisslang, Polika, word spesiale kristalle gebruik om die Dieras te beskerm. In Kardikaland ontmoet die Dieras Sprokie wat hulle help om Professor O-o en die wolwe uit die bose Labberlot se wrede houvas te bevry.Die Dieras se vriende sluit by hulle aan oppad na hul tuiste in die vallei van ‘n duisend kleure.

8 in stock

SKU: KIN.JLO.001/4/2007 Category:

Description

Platinum Press

Eerste uitgawe, tweede druk 2007

Sagteband boekies gestaple op rug

Illustrasies deur Liza van der Walt