Die dooies leef /Fourie, SD

R190.00

“Die leser word so gemaklik in Die dooies leef ingetrek, dat jy nie eers sien die bladsye raak minder en die einde kom nader nie.” – Leti Kleyn –

….want jy moet op die spore van my voorgeslag terugloop. Maak jouself ontvanklik vir die stemme van lank gelede sodat jy die geheim van jou eie verlede kan ontsluit.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ONT.003/11/12/24 Category: Tag:

Description

Naledi

Eerste druk 2014

Sagtebandboek in puik nuwe toestand