Die dwaasheid om te preek deur VE d’Assonville

R100.00

Toe die seun van God self op aarde gepreek het, het Hy sy luisteraars gedwing om sy preke te beoordeel. Hulle moes sy woorde aan die Skrifte toets en daaruit vasstel of Hy wel die messias is. Die preke wat ons vandag hoor, word deur mense, sondige mense ehou. Dit is dus nog dwingender om die preke te beoordeel. Die vraag is net hoe…

1 in stock

Description

Uitgegee deur De Jong boekhandel

Hardeband met mooi en netjiese stofomslag, lang boodskap aan vorige eienaar voorin

1976