Die familie Robinson (Libri) / Johann Rudolf Wyss

R110.00

Die Familie Robinson het vir die eerste keer in 1927 in Afrikaans verskyn en was ‘n vrye verwerking van P.A.M. Brink. Die huidige boek is ‘n heeltemal en verwerkte uitgawe van hierdie eerste Afrikaanse druk.

Johann Rudolf  Wyss is in 1781 in Bern in Switserland gebore. Hy het daar skool gegaan, daarna in Duitsland gaan studeer en in 1806 professor in die filosofie aan die Universiteit in sy moederstad geword. Hoewel hy al in 1800 met die skrywer van Der Schweizerische Robinson begin het, is dit eers is 1812 gepubliseer. Sy seun was later verantwoordelik vir ‘n heeltemal verwerkte uitgawe daarvan. Dit het in 1841 verskyn en was geïllustreer deur een van sy ander seuns. Dit blyk dat Wyss groot gedeeltes van die verhaal neergeskryf het en na lang gesprekke met sy vader wat aan hom die hooftrekke van die boek verskaf het. Die eerste Engelse vertaling het  in 1820 verskyn en ander vertalings het spoedig gevolg. Wyss het ook nog drie boekdele met legende geskrywer. Hy is in 1830 te Bern oorlede

Out of stock

SKU: FIKSIE.VERT.FIKSIE.JVW.099/1/24; CHA.014/12/10 Category:

Description

Uitgewer: JL van Schaik Bpk

Datum: 1953

Toestand: Hardeband met mooi netjiese stofomslag, in mooi en nuwe toestand

Reeks: Deel VII van die Libri-Reeks van Klassieke Jeuglektuur

Vertaling:  Deur P.A.M. Brink