Die geheim van Skuylershof / Jane Meiring

R65.00

Waarom word oom Hardekool so briesend as iemand net die naam Skuylershof voor hom noem? Het hy dalk iets met die veediefstal te doene? Rassie en sy maats moes hare bene kou voordat hulle die antwoord op hierdie en nog ‘n paar ander vrae sou vind. Maar dat dit ‘n onvergeetlike vakansie sou word, kon niemand betwis nie…

1 in stock

SKU: JEUG.DON.110/6/19 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1988

Hardeband met gekleurde voorblad in mooi toestand

Omslagontwerp en illustrasies Friedel Eloff

Oorspronklike titel: The mystery of Paterson’s Place 

Vertaal in Afrikaans deur Hendrik Robinson