Die geheim van Kranskloof deur J.N. Roux

R65.00

Met vakansie op hulle oom se plaas, word Schalk en Riaan en hulle vriende, die tweeling Trevor en Valerie, se verbeelding aangegryp deur die geheimsinnige en skynbaar onbereikbare Kranskloof en hulle besluit om ‘n pad na die kloof te soek. Henk, die buurman se voorman, wat saamgaan om hulle te beskerm, tree vreemd op en hulle kry die gevoel dat hy al voorheen in Kranskloof was. Wanneer hulle uiteindelik die kloof binnedring, loop hulle hul vas teen die uiters gevaarlike Sebastiaan Gulden. Die vier vriende verkeer in doodsgevaar – afgesny van die buitewêreld, vasgekeer saam met ‘n trop bobbejane wat op bevel sal doodmaak en uitgelewer aan die genade van mense wat nie sal skroom om te moor om in hul doel te slaag nie.

Lees ook die skrywer se boek Die geheim van die swart skip.

Out of stock

SKU: KIN.FIR.003/14/6/17 Category: Tags: , , ,

Description

Waterkant-Uitgewers

Eerste uitgawe, eerste druk, 1984

Sagteband met mooi volkleurskets op voorblad

Plakker op binneblad geplak