Die glashennetjie / Tryna du Toit

R60.00

Amanda Louw kom op Bloemendal aan om haar pa se laaste boek klaar te maak, nadat hy onverwags in die buiteland, waar sy byna haar hele lewe deurgebring het, oorlede is. Sy het ‘n deel van’n huis van haar Tant Rosa geërf, maar haar ouers is al vyf en twintig jaar vervreem van die familie op Bloemendal en Amanda weet nie wat om te verwag nie…

1 in stock

SKU: FIKSIE.DON.025/3/18 Category:

Description

Uitgewer: Daan Retief

Datum: 1980

Toestand: Hardeband met mooi gekleurde glansvoorblad boek in mooi toestand, blaaie vergeel, boek is in grootdruk

Omslagontwerp: Izak Vollgraaf