Die groot boek oor seks en my lyfie

R199.00

HIERDIE BOEK IS UIT DRUK – SODRA DAAR WEER VOORRAAD IS, SAL EK DIT SO AANDUI.

Die boek is terselfdertyd ‘n handleiding vir ouers oor hoe om ongemaklike vrae te beantwoord en ‘n sensitiewe en duidelike manier om die jongspan oor hierdie kwessies in te lig.

Onderwerpe soos liefde en seksuele verhoudings, die anatomiese verskille tussen mans en vroue, bevrugting, kraam, swangerskap, misvattings oor seks, VIGS en egskeiding word behandel en met behulp van pragtige en prettige illustrasies word kinders gelei om hulself en ander beter te leer ken.

Also available in English as The Big Book About Sex and my Body

 

Out of stock

Description

HIERDIE BOEK IS UIT DRUK – SODRA DAAR WEER VOORRAAD IS, SAL EK DIT SO AANDUI.

Uitgewers: Penstock Publishing

ISBN: 978-0-620-36965-7

Formaat: Kussing-hardeband, 104 bladsye

Kategorie: Opvoedkundig

Prys: R199,00