Die groot Boerekosboek 2 /Dine van Zyl

R220.00

In hierdie boek maak Dine van Zyl mens versot op boerekos – kookkos. Sy maak dit duidelik dat sy nie wil hê dat die nageslag van hul voorouers se gewoontes soos hoe om te kook, moet vergeet nie. Die boek bevat ook hier en daar ou swart en wit fotos vanuit die argiewe. Dine maak verskeie mense deel van haar boek soos byvoorbeeld vir Mannetjies Roux en sy vrou Charlotte wat vir ons wys hoe om Charlotte se lamsribbetjie gaar te maak. So het Dine heelwat ou resepte en wyshede vasgepen in hierdieboek, vir ons almal en ons nageslag om te onthou, te herleef en te geniet. Welgedaan met nog ‘n keurige boek uit jou pen en deur jou kameralens Dine…!

Out of stock

SKU: KOOK.DVZ.003/12/17 en KOOK.DVZ.004/12/17 Category:

Description

Uitgegee deur Dine van Zyl Produksies

Eerste uitgawe 2013

Pragtige hardebandboek met volkleurfotos deur Dine van Zyl behalwe waar anders vermeld.

R220